Main Article Content

The use of the critical path and critical chain methods in the South African construction industry


Henry Deacon
Elma van der Lingen

Abstract

The purpose of this article is to report on an investigation of the use of critical path and critical chain  methods in the South African construction industry. Through a questionnaire survey, data was collected  to establish which construction sectors apply these methods, the percentage of construction  professionals using these methods, the reasons why these methods are applied, and the factors that  influence the use of these methods. Based on the findings, the critical path and critical chain methods are mostly used in the South African construction industry by the building sector, in comparison to the civil  and industrial sectors. The critical path method is used more than the critical chain method, with over  70% of the responding companies applying the critical path method and only 22% applying the critical  chain method. The latter method is considered to be a relatively new project management tool and  requires a culture change in the company. Users of the critical path method believe that the method mainly improves their project understanding, planning, scheduling and control, with all these  improvements ultimately leading to better on-time completion of projects and cost saving.

Keywords: Critical path method, critical chain method, construction, project management, CCPM

Die doel van die artikel is om die Suid-Afrikaanse konstruksiebedryf se gebruik van die kritiesepadmetode en die kritiesekettingmetode te ondersoek. Data is deur middel van ’n vraelys ingewin om te bepaal  watter konstruksiesektore die metodes gebruik, asook die persentasie-gebruik deur professionele  persone in die konstruksiebedryf, die onderliggende redes vir die toepassing van die metodes en die faktore wat die gebruik hiervan beïnvloed. Die navorsing het bevind dat die kritiesepadmetode en die  kritiesekettingmetode in die Suid-Afrikaanse konstruksiebedryf meer in die bousektor gebruik word   as in die siviele en industriële sektore. Die kritiesepadmetode word deur meer maatskappye en op meer  projekte gebruik as wat die kritiesekettingmetode deur die konstruksiebedryf gebruik word, met meer as 70% van die responderende maatskappye wat van die kritiesepadmetode gebruik maak teenoor 22% wat die kritiesekettingmetode gebruik. Die laasgenoemde metode word as ’n jong metode beskou en  implementering vereis kultuurveranderinge in die maatskappy. Gebruikers van die kritiesepadmetode glo dat die metode help met die verbetering van projekbegrip, beplanning, skedulering en beheer, met al
die verbeteringe wat lei tot beter optydafsluiting van projekte en kostebesparing.

Sleutelwoorde: Kritiesepadmetode, kritiesekettingmetode, konstruksie, projekbestuur


Journal Identifiers


eISSN: 2415-0487
print ISSN: 1023-0564