Speel die Bybel nog ’n rol in die praktiese teologie?

J Janse van Rensburg

Abstract


Dat dié vraag hoegenaamd gevra word, behoort vreemd aan te doen. Kan dit wees dat ’n belangrike teologiese vakgebied wat oor die dienswerk van die kerk in al sy fasette handel, nie aan die Bybel ’n betekenisvolle plek toeken nie? Daar is ’n hele aantal veranderlikes wat die beantwoording van hierdie vraag beïnvloed. Daarom is dit die moeite werd om die vraag nader te ondersoek ten einde ’n deeglike antwoord te kan verskaf.

Full Text:
EMAIL FREE FULL TEXT
DOWNLOAD FREE FULL TEXT

Acta Theologica.   ISSN: 1015-8757