Main Article Content

Caecilians exhibit cutaneous respiration and high evaporative water loss


W.K. Steele
G.N. Louw

Abstract

Scolecomorphus kirki het ’n gemiddelde rustende VO2 van 0,052 ± 0,009 ml O2 g-1 h by 20% rh en 20°C. Die gemiddelde RK was 1,06 en 54,5% van die totale CO2-produksie het deur die vel verlore gegaan. Waterverlies deur verdamping was hoog (28,32 ± 6,10 mg H2O g-1 h-1) en die diere is blykbaar baie afhanklik van ’n vogtige mikro-habitat.

Journal Identifiers


eISSN: 2224-073X
print ISSN: 1562-7020