Main Article Content

Creating a German–Basque electronic dictionary for German learners


D Lindemann

Abstract

In this paper, we introduce the new electronic dictionary project EuDeLex, which is currently being worked on at UPV-EHU University of the Basque Country. The introduction addresses the need for and functions of a new electronic dictionary for that language pair, as well as general considerations about bilingual lexicography and German as foreign language (GFL). 

The language pair German–Basque, which can be called less-resourced or medium-density, does not have any lexicographical antecedents that could be updated or adapted. Nevertheless, existing monolingual lexicographical databases and a newly created German–Basque parallel corpus support the editing process of the new dictionary. We explain our workflow in macrostructure and microstructure design and editing, and propose a first iteration of the online user interface and publishing process.

Keywords: Bilingual lexicography, electronic dictionaries, Basque language, German as foreign language, parallel corpora, user interface, wiktionary

Die samestelling van 'n Duits–Baskiese elektroniese woordeboek vir Duitse aanleerders

In hierdie artikel word EuDeLex, die nuwe projek vir 'n elektroniese woordeboek wat tans aan die UPV-EHU Universiteit van die baskiese gebied saamgestel word, bespreek. In die inleiding word gewys op die behoefte aan en funksies van 'n nuwe elektroniese woordeboek vir hierdie taalpaar asook algemene aspekte van tweetalige leksikografie met Duits as vreemde taal. 

Die taalpaar Duits–Baskies, waarna verwys kan word as 'n taalpaar met minder hulpmiddele en medium digtheid, het geen leksikografiese voorgangers wat hersien of aangepas kan word nie. Desondanks word die samestellingsproses van 'n nuwe woordeboek ondersteun deur bestaande eentalige leksikografiese databasisse en 'n nuwe Duits–Baskiese parallelkorpus. Die werkswyse word bespreek m.b.t. die ontwerp van die makro- en mikrostruktuur en die redigering, en voorstelle word gemaak vir 'n eerste weergawe van 'n aanlyn koppelvlak en die publikasieproses.

Sleutelwoorde: Baskiese taal, Duits as vreemde taal, elektroniese woordeboeke, gebruikerskoppelvlak, parallelkorpora, tweetalige leksikografie, wiktionary


Journal Identifiers


eISSN: 2224-0039
print ISSN: 1684-4904