Main Article Content

Elizabeth C.M. du Toit: 'n vergete digteres herwaardeer


Daniel Hugo

Abstract

Elizabeth C.M. du Toit: a forgotten poetess re-assessed [Afrikaans]


When the twenty-year-old Elizabeth C.M. du Toit made her debut in 1945, she was only the third published Afrikaans female poet. Critics responded – not unjustly – negatively to this infantile effort. They did, however, fail to notice her relatively crafty use of difficult French forms of verse, such as the triolet, rondel, rondeau and the villanelle. In this regard, she was one of the pioneers of Afrikaans poetry.


Key Words: Afrikaans poetry, Elizabeth C.M. du Toit, French forms of poetry.


Elizabeth C.M. du Toit: ‘n vergete digteres herwaardeer
Toe die twintigjarige Elizabeth C.M. du Toit haar debuut in 1945 gemaak het, was sy slegs die derde gepubliseerde Afrikaanse digteres. Die kritici het negatief – nie ongeregverdig nie – op hierdie beginnerpoging gereageer. Hulle het egter nie haar relatief vernuftige hantering van moeilike Franse versvorme soos die triolet, rondeel, rondeau en die villanelle raak gesien nie. In hierdie opsig was sy een van die voorlopers van die Afrikaanse poësie.


Trefwoorde: Elizabeth C.M. du Toit, Franse versvorme, Afrikaanse poësie.


Tydskrif vir letterkunde Vol.41(1) 2004: 39-47

Journal Identifiers


eISSN: 2309-9070
print ISSN: 0041-476X