Language and silence: persoonlike herinneringe aan Adam Small, die digter-intellektueel

GJ Gerwel

Abstract


’n Algemene publiek, of ten minste ’n Afrikaanse algemene publiek—en in soverre hulle van die wêreld van die lettere kennis neem—sal Adam Small waarskynlik eerstens herken en onthou as digter en dramaturg, en waarskynlik meer spesifiek as die skrywer van Kitaar my kruis en Kanna hy kô hystoe. Dit is met hierdie werke dat hy sy stempel op die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse letterkunde afgedruk en naam gemaak het—as daardie uitdrukking nie onvanpas is nie vir iemand wat vir ’n lang tyd so ondererkend en onderwaardeerd was.

Full Text:
EMAIL FREE FULL TEXT
DOWNLOAD FREE FULL TEXT

Tydskrif vir letterkunde.   ISSN: 0041-476X