Main Article Content

Resensie:"Repliek"


J Hambidge

Abstract

’n Resensie word binne die Afrikaanse letterkunde beskou as ’n eerste mening van ’n ingeligte leser. Oor smake kan ’n mens altoos verskil en daar was al felle polemieke oor verskille met betrekking tot waarvan ’n kritikus hou of nie.

Journal Identifiers


eISSN: 2309-9070
print ISSN: 0041-476X