Main Article Content

“And Africa will be saved!”? nadenke oor die kerk, die sending en die Nood van Sub-Sahara-Afrika


P Verster

Abstract

Die kerk in Afrika beleef ’n moeilike tyd, wat die vraag laat ontstaan hoe ’n mens moet reageer op hierdie krisisse en uitdagings waarvoor die kerk in Afrika, en veral Afrika suid van die Sahara, te staan kom. Reeds aan die begin van grootskaalse Westerse betrokkenheid by Afrika het die vraag hoe die Westerse wêreld en ook veral die kerk by Afrika betrokke moet wees, sterk na vore gekom. Een van die eerste essensiële vrae was dan ook of die Westerse betrokkenheid tot totale nuwe ontwikkeling in Afrika moes lei, en of Afrika eintlik steeds op homself aangewese moes bly. Hierdie artikel wil die verskillende benade.

Journal Identifiers


eISSN: 2309-9089
print ISSN: 1015-8758