Main Article Content

'n Kruiskulturele ondersoek na Cristelike moraliteit onder universiteitstudente: research


A Le Roux

Abstract

A cross - cultural study on Christian morality among university students


The world is currently experiencing a serious moral crisis. On the one hand, South Africa is considered one of the world's most Christian societies, but on the other hand, it also has exceptionally high crime rates, in particular murder and rape, with HIV / AIDS growing at an alarming rate. As these factors are closely related to human morality, the researcher was interested in investigating the state of Christian morality on a South African campus. The moral values of students of two different culture groups at the University of the Free State were measured and compared. The results showed no significant difference between the moral values of black and white students. However, there was a very significant difference between male and female morality. The scores of the female students were significantly higher than those of the male students, implying that their Christian moral values are considerably stronger than those of their male counterparts.


Die hele wêreld beleef tans 'n ernstige morele krisis. Enersyds word Suid-Afrika as een van die grootste Christenlande ter wêreld beskou, maar andersyds vertoon dit terselfdertyd ook besonder ho? vlakke van misdaad, veral van moord en verkragting, terwyl HIV / Vigs 'n pandemiese omvang aangeneem het. Omdat hierdie faktore ten nouste aan die morele en sedelike lewe van menswees gekoppel is, het die navorser 'n ondersoek na die stand van Christelike moraliteit op 'n Suid-Afrikaanse kampus geloods. Die moraliteitswaardes van studente van twee verskillende kultuurgroepe aan die Universiteit van die Vrystaat is gemeet en met mekaar vergelyk. Die resultate het eerstens aan die lig gebring dat daar geen beduidende verskil tussen die Christelike morele waardes van swart en wit studente is nie. 'n Hoogs beduidende verskil is egter tussen die manlike en vroulike moraliteitstellings gevind. Die vrouestudente se tellings was beduidend ho?r as di? van die mansstudente, wat beteken dat hul Christelike morele waardes sterker as di? van hul manlike eweknie? is.


Keywords: Etiek, Ethics, Christelike moraliteit: Suid-Afrika, Christian morality: South Africa, Morele waardes van studente, Moral values of students, Kruiskulturele studies, Cross-cultural studies


Acta Theologica Vol.22(2) 2003: 146-166

Journal Identifiers


eISSN: 2309-9089
print ISSN: 1015-8758