Main Article Content

"Die skurwe liefde om te besit": teologiese riglyne vir sake-etiek: research


LOK Lategan

Abstract

Hierdie artikel wys op die noodsaaklikheid van sake-etiek en die behoefte wat Christen-sakelui aan riglyne vir die bedryf van sake het. Om hierdie rede word teologiese riglyne vir 'n bedryf van 'n sake-onderneming aangelรช. Afdeling 2 fokus op drie sleutelbegrippe, naamlik die mens as rentmeester van God se eiendom, die sentrale liefdesgebod en die gesindheid van die mens. Afdeling 3 wys daarop dat geen sakeetiek sinvol bedryf kan word sonder die kompromie nie. Afdeling 4 bespreek twee gevallestudies aan die hand van die beginsels vir sake-etiek. Die artikel sluit met vier belangrike riglyne vir sake-etiek.



Acta Theologica Vol.24(1) 2004: 111-126

Journal Identifiers


eISSN: 2309-9089
print ISSN: 1015-8758