Main Article Content

Lewenskwaliteit te midde van 'n erge stressor: 'n studie van bejaardes met Alzheimer se siekte of rumato๏ede artritis: research


Pieter M Heyns
Michelle Viljoen
Dirk C Odendaal

Abstract

Hierdie studie handel oor die rol wat psigofortigene faktore speel in die handhawing van lewenskwaliteit deur bejaardes wat gediagnoseer is met rumatoิede artritis of Alzheimer se siekte. Psigofortigenese het te make met die sielkundige faktore wat sielkundige sterktes in die teenwoordigheid van stressore onderlอ. Lewenskwaliteit word, teen die agtergrond van die onderskeiding tussen ๋n hedonistiese en eudaimoniese perspektief, gedefinieer as die subjektiewe ervaring van ๋n suksesvolle strewe na die bereiking van belangrike doelwitte. Die ondersoekgroep het bestaan uit 14 bejaardes woonagtig in ๋n ouetehuis of ๋n aftree-oord. Die ondersoekgroep is in drie groepe verdeel, een met rumatoิede artritis, een met Alzheimer se siekte en ๋n derde groep relatief gesonde bejaardes. Hierdie artikel fokus op die kwalitatiewe ontleding van ongestruktureerde onderhoude met die bejaardes. ๋n Ontleding van die resultate het ๋n belewenis van welstand by hulle aangedui. Die rol van hulle persepsie van lewensgebeure as verstaanbaar, beheerbaar en betekenisvol, die drie elemente van Antonovsky se Koherensiesin, is toegelig. Volgens die ondersoek het ๋n sosiale ondersteuningsnetwerk en ๋n spirituele geloofsisteem ook betekenisvol bygedra tot die handhawing van hulle lewenskwaliteit.


This study addresses the role of psychofortigenic factors in maintaining quality of life in elderly people diagnosed with either rheumatoid arthritis or Alzheimerํs disease. Psychofortigenesis pertains to psychological factors underlying psychological strengths in the presence of stressors. Quality of life is defined, with the distinction between a hedonistic and eudaimonic perspective as backdrop, as the subjective experience of a process of successful striving towards achieving important goals. The subjects were 14 elderly people residing in either an old age home or a retirement village. Three subgroups were studied, one group diagnosed with Alzheimerํs disease, one group with rheumatoid arthritis and another group of relatively healthy elderly persons. A qualitative analysis of interviews with the subjects confirmed their general sense of well-being. The role of their perception of life events as comprehensible, manageable and meaningful, the three elements of Antonovskyํs Sense of Coherence, is highlighted. According to the study a supportive social network and a spiritual belief system also contributed significantly to maintenance of their quality of life.


Key Words: Lewenskwaliteit, Bejaardheid, Psigofortologie, Rumato๏ede artritis, Alzheimer se siekte


Health SA Gesondheid Vol.9(1) 2004: 47-56

Journal Identifiers


eISSN: 2071-9736
print ISSN: 1025-9848