Main Article Content

A composite score for a measuring instrument utilizing re-scaled Likert values and item weights from matrices of pairwise ratios


PJ Becker
JS Wolvaardt
A Post
C Maree

Abstract

A methodology is proposed to develop a measuring instrument (metric) for evaluating subjects from a population that cannot provide data to facilitate the development of such a metric (e.g. preterm infants in the neonatal intensive care unit). Central to this methodology is the employment of an expert group that decides on the items to be included in the metric, the weights assigned to these items, and an index associated with the Likert scale points for each item. The experts supply pairwise ratios of an importance between items, and the geometric mean method is applied to these to establish the item weights – a well-established procedure in multi-criteria decision analysis. The ratios are found by having a managed discussion before asking the members of the expert panel to mark a visual analogue scale for each item.

‘n Metode word aangebied waarmee ‘n meetinstrument (metriek) ontwikkel kan word vir die evaluering van persone uit ‘n populasie wat nie self die data vir die ontwikkeling van die metriek kan voorsien nie (bv. vroeggebore babas in die neonatale intensiewe sorgeenheid). Die kern van hierdie werkswyse is die gebruik van ‘n deskundige groep wat die items vir die meetinstrument kies, gewigte aan die items toeken, en vir elke item ‘n indeks opstel wat met die Likert-skaal punte geassosieer
word. Die deskundiges het paarsgewyse verhoudings tussen items verskaf en die meetkundiggemiddelde metode is hierop toegepas om die itemgewigte te verkry – ‘n goedgevestigde gebruik in meerdoelwitbesluitkunde. Die paarsgewyse verhoudings is gewerf deur die deskundiges, na ‘n bestuurde bespreking, vir elke item ‘n visuele analoogskaal te laat invul.

 


Journal Identifiers


eISSN: 2071-9736
print ISSN: 1025-9848