Main Article Content

South African nurses' accounts for choosing to be termination of pregnancy providers: research


Cherly Potgieter
Gail Andrews

Abstract

The South African abortion law was liberalised with the introduction of the Choice on Termination of Pregnancy Act (CTOP) (1996). This Act allows nurses and medical doctors a choice as to whether they want to be involved in the provision of termination of pregnancies (TOP). Many state nurses have chosen not to be trained. This qualitative study focused on a small grouping of nurses who did volunteer for this training. Twenty-two nurses were interviewed individually and participated in a focus group that explored how they accounted for choosing to be trained as TOP providers. Their reasons for this choice were framed broadly within a public health discourse, rights(tm) discourse and a sociocultural discourse. A profile of the characteristics of nurses who choose to be trained was compiled. Policy recommendations for the selection and training of TOP providers are suggested with a view to strengthening the implementation of the TOP Act and widening access to TOP services.


Met die bekendstelling van die Wet op die Keuse van die Terminasie van Swangerskap (1996), is die Suid- Afrikaanse wet op aborsie geliberaliseer. Diรฉ wet maak dit vir verpleegkundiges en mediese dokters moontlik om 'n keuse uit te oefen ten opsigte van betrokkenheid by die voorsiening van swangerskapsterminasiedienste. Baie staatsverpleegkundiges verkies om nie opgelei te word in diรฉ verband nie. Hierdie kwalitatiewe studie fokus op 'n klein groepie verpleegkundiges wat hulleself vir hierdie opleiding aangemeld het. Individuele onderhoude is met twee-en-twintig verpleegkundiges gevoer en hulle het aan 'n fokusgroep deelgeneem om ondersoek in te stel oor wat hierdie verpleegkundiges gemotiveer het as voorsieners van swangerskapsterminasie dienste opgelei te word. Die redes wat aangevoer is vir hierdie keuse val binne die raamwerk van 'n publieke gesondheidsdiskoers, diskoers van regte asook 'n sosio-kulturele diskoers. 'n Profiel van die eienskappe van diรฉ verpleegkundiges is saamgestel. Beleidsvoorstelle vir die indiensneming, seleksie en opleiding van voorsieners van swangerskapsterminasiedienste is aangebied met die doel om die implementering van die Wet op die Keuse van Terminasie van Swangerskap te versterk en die toegang tot swangerskapsterminasiedienste uit te brei.


Health SA Gesondheid Vol.9(2) 2004: 20-30

Journal Identifiers


eISSN: 2071-9736
print ISSN: 1025-9848