Main Article Content

Reflections on South Africa’s continued absence from the WTO dispute settlement system


PM Lehloenya

Abstract

This paper examines the failure of South Africa to make significant use of the World Trade Organization (WTO) dispute settlement mechanism over the years despite being actively involved in other WTO processes. In exploring this dearth of participation by South Africa, the paper looks at the experiences of other countries actively using the mechanism to see what lessons they can offer. In particular, the role of public-private partnerships in these other countries in dealing with WTO disputes is examined. The measures implemented by the South African government thus far to promote cooperation between itself and the private sector are also considered. The paper further highlights the potential benefits that active involvement in the WTO dispute settlement mechanism can bring to South Africa’s interests both inside and outside the WTO. In conclusion, the measures likely to help South Africa improve its engagement with the mechanism are considered.

Hierdie aanbieding ondersoek Suid-Afrika se versuim om doeltreffend van Wêreld Handelsorganisasie (WHO) dis-puutbeslegtingsmeganismes gebruik te maak, ten spyte van hul jarelange aktiewe betrokkenheid daarby. In die ondersoek van hierdie gebrek aan deelname deur Suid-Afrika, word daar gekyk na die ervarings van ander lande in die meganisme om te sien watter lesse hierdie lande kan bied. In die besonder, word die rol van die publiek-privaat vennootskappe in hierdie ander lande, wat met WHO-geskille handel, ondersoek. Die maatreëls wat tot dusver deur die Suid-Afrikaanse regering geïmplementeer is om samewerking tussen die regering en die privaatsektor te bevorder, word ook oorweeg. Die aanbieding beklemtoon verder die potensiële voordele vir Suid-Afrika wat aktiewe betrokkenheid by die WHO-meganisme vir geskilbeslegting, binne en buite die WHO, kan bied. Laastens word die maatreëls wat Suid-Afrika waarskynlik kan help om sy deelname in die meganisme te verbeter, oorweeg.

The article is in English.


Journal Identifiers


eISSN: 0258-252X
print ISSN: 0258-252X