Main Article Content

Sintagmatiese leksikale betrekkinge in Afrikaans


LG de Stadler

Abstract

Sedert die werk van Porzig (1934) word daar aanvaar dat sintagmatiese leksikale betrekkinge Cn tipe betekenisbetrekking wat bestaan tussen twee leksikale items op 'n sin tagmatiese vlak, saos in die geval van hand en blaf) ook verreken moet word in 'n teorie oor leksikaIe struktuur. Hoewel verskeie navorsers in die verlede hierdie onderwerp aangespreek het, het dit nle die aandag gekry wat dit verdien rue, veral rue in die Afrikaanse taalwetenskap rue. In hierdie artikel sal ek sintagmatiese leksikaIe betrekkinge kontrasteer met paradigmatiese leksikaIe .betrekkinge, wys op verskillende tipes sintagmatiese betrekkinge en aantoon watter relevansie hierdie verskynsel vir die leksikografie het.


Journal Identifiers


eISSN: 2224-0039
print ISSN: 1684-4904