Main Article Content

Die aard en aanbieding van die leksikografiese definisie


FJ Lombard

Abstract

Die leksikografiese definisie word steeds beskou as die belangrikste inskrywing in 'n woordeboekartikel. Soos by ander woordeboekinskrywings, is dit belangrik dat hierdie sentrale inskrywing by die taalwerk1ikheid moet aansluit Om dit te bereik, moet die Ieksikograaf sy definiense sover moontlik op voorbeeldmateriaal uit die geskrewe en gesproke taalgebruik baseer. Na hierdie onderliggende aspek van die leksikografiese definisie word daar gekyk. Daar word ook aandag gegee aan enkele maniere waarop die leksikografiese. definisie aangebied kan word. Van hierdie maniere is die genus-differentiae-definisie, die sinoniemdefinisie, die sirkeldefinisie en die deskriptiewe definisie waarskyn1ik die bekendste. Na die verskeie kriteria wat toegepas kan word by die beoordeling van definiense word daar ook gekyk. Van hierdie kriteria word volled.igheid, helderheid, akkuraatheid, konsekwentheid, seUstandigheid, objektiwiteit en neutraIiteit aan bod gestel, aangesien hulle na my mening die betekenisvolste kriteria is .


Journal Identifiers


eISSN: 2224-0039
print ISSN: 1684-4904