Main Article Content

Die WAT en etimologie: Word die kringloop voltooi?


Willem Botha

Abstract

Die Afrikaanse historiese leksikografie is 'n verwaarloosde dissipline en in die metaIeksikografie word die vinger na die Woordeboek wn die Afrikaanse Taai se wegskram van etimologiese inligting gewys as een van die hoofoorsake van hierdie toestand. Die WAT beskryf homself egter as 'n omvattende sinchroniese woordeboek wat hoofsaaklik gerig is op die hedendaagse taalgebruik. Tog was dit die ideaal van die eerste hoofredakteur om bondige etimologiese inIigting by elke lemma te verskaf - 'n taak wat geblyk het ver buite sy en toekomstige redaksies se bereik te wees. Praktiese voorstelJe word gemaak vir die bevredigende aanbieding van etimo)ogiese inligting oor die Afrikaanse leksikon.


Journal Identifiers


eISSN: 2224-0039
print ISSN: 1684-4904