Main Article Content

Reviews


C. van Schalkwyk

Abstract

L.G. de Stadler en Amanda de Stadler (Medewerker). Groot Tesourus
van Afrikaans, Iste uitgawe, Iste druk 1994, xxxiii + 863 pp. ISBN
186~12 478 9. Halfweghuis: Southern Boekuitgewers. Prys R89,99.

De Stadler se Groot Tesourus van Afrikaans word in oenskou geneem. Kwessies wat aan die bod gestel word, is vrae soos: Wat is 'n tesourus? Wat is die funksie van 'n tesourus? Wie is die tipiese tesourusgebruiker? Waarvoor is dit geskik? Hoe moet dit saamgestel word? Wat moet daarin opgeneem word? Voldoen Groot Tesourus van Afrikaans aan hierdie kriteria?


Journal Identifiers


eISSN: 2224-0039
print ISSN: 1684-4904