Main Article Content

Begripsontwikkeling


Johan Combrink

Abstract

Hierdie artikel handel oor tien histories parallelle ontwikkelings van dieselfde tipes begrippe, vervat in meer, as een lekseem van Afrikaans. Sulke ontwikkelinge ,is bv. dat die aanvangsbegrip, "vorm", aanIeiding gee tot 'n nuwe begrip, "vorm en inhoud", en dat die begrip op sy beurt aanleiding gee tot 'n nuwe begrip, "inhoud". Dit het byvoorbeeld gebeur by tuin, driehoek, sirkel, eier, kring en "Dierkant. Leksikograwe is die aangewese persone om begripsontwikkeling in lekseme te beskryf. 'n Kenilis van begripsontwikkeling is op twee maniere van belang vir die leksikografie. Ten eerste kan leksikograwe hulle kennis van begripsontwikkeling heuristies gebruik by die deurwerk van rou lekikografiese data. En ten tweede is dit vir woordeboekgebruikers baie makliker om 'n artikel te volg wat opgestel is ooreenkomstig die tipe begripsontwikkeling wat aan hulle (onbewustelik) bekend is.

Sleutelwoorde: Begripsontwikkellng, begripshlerargologie, leksikografle,
heuristiese toepassing, betekenisordening


Journal Identifiers


eISSN: 2224-0039
print ISSN: 1684-4904