Main Article Content

Monitoring Academic Studies of Turkish Lexicography: A Bibliometric Study of 84 Years Monitering van akademiese studies oor die Turkse leksiko-grafie: 'n Bibliometriese studie van 84 jaar.


Ferdi Bozkurt

Abstract

The aim of this article is to report the main trends of the research texts written in Turkish in the field of Turkish lexicography. This report will also provide an opportunity to discuss the main trends in Turkish lexicography and the areas that need to be developed. The study is a descriptive research and literature review that is limited to the texts written in the Turkish lan-guage on Turkish linguistics during the years 19321–2016. The Turkish Academic Network and Information Center (ULAKBİM), Google Scholar, the Turkey Council of Higher Education Thesis Center, the Turkey National Collective Catalog, National Library of Turkey, EBSCOhost, ProQuest Dissertations & Theses Global databases and 68 academic journals published on Turkish linguistics were searched for the study. The database contains 1001 texts. Findings related to these texts show that studies on lexicography have increased in recent years. Moreover, the findings show that there is a lack of some text types.


Die doel van hierdie artikel is om verslag te doen oor die hooftendense in die navorsingstekste geskryf in Turks op die gebied van die Turkse leksikografie. Hierdie verslag sal ook die geleentheid bied om die hooftendense in die Turkse leksi-kografie en die areas wat ontwikkeling benodig, te bespreek. Dié navorsing is 'n beskrywende navorsings- en literatuurverslag wat beperk is tot die tekste wat in Turks oor die Turkse linguistiek gedurende die jare 19321–2016 verskyn het. Die Turkse Akademiese Netwerk- en Inligtingsentrum (ULAKBİM), Google Scholar, die Turkse Raad van Hoër Onderwys se Tesissentrum, die Turkse Nasionale Gesamentlike Katalogus, die Nasionale Biblioteek van Turkye, EBSCOhost, ProQuest Dissertations & Theses Global se databasisse en 68 akademiese joernale wat in die Turkse linguis-tiek gepubliseer word, is vir hierdie studie deursoek. Die databasis bevat 1001 tekste. Bevindings rakende hierdie tekste dui daarop dat studies in die leksikografie in die afgelope jare toegeneem het. Bowenal toon die bevindings dat daar 'n gebrek aan sommige tekssoorte is.


Journal Identifiers


eISSN: 2224-0039
print ISSN: 1684-4904