Main Article Content

Reflections on the Making of the <i>Grand dictionnaire chinois–français contemporain</i> Gedagtes oor die samestelling van die Grand dictionnaire chinois–français contemporain.


Jianhua Huang
Hai Xu

Abstract


The purpose of this article is to investigate why and how the modern Arabic–French general bilingual dictionary could induce French neologisms corresponding to labeled Arabic entries and subentries of a scientific or technical domain. To do this, the present study proposes to work on the letter [th] of the Arabic–French general bilingual dictionary Abdelnour Modern (2002). This dictionary is considered as one of the most used Arabic–French general bilingual dictionaries in the Arab World.


Hierdie artikel bespreek hoe die Grand dictionnaire chinois–français contemporain (GDCFC, 2014), een van die grootste Chinees–Franse woordeboeke, ontwerp en saamgestel is. Weens die beperkte hulpbronne in die taalpaar Chinees en Frans, is die GDCFC as 'n tweerigting- tweetalige woordeboek ontwerp. Om te voorsien in die behoeftes van Chineesspre-kende aanleerders van Frans, die hoofgebruikersgroep, het die GDCFC die lemmalys, sowel as die inligting oor Franse ekwivalente in terme van hul frekwensie, grammatika en register, uitgebrei. Om aan te pas by die behoeftes van Franssprekende aanleerders van Chinees, die sekondêre groep, het die GDCFC sommige trefwoorde wat geklassifiseer kan word as streeksvariante van Chinees ingesluit, en ook nuttige inligting oor die formulisme en plooibaarheid van Chinese karakters (in die besonder klassifiseerders), verskaf. Sommige ander kenmerke soos die aanduiding van woord-soort en ekwivalente in konteks, en die daarstelling van 'n semantiese netwerk van terminologie, is ontwerp om albei gebruikersgroepe daarby te laat baat vind. Die samestelling van hierdie woorde-boek het ook implikasies vir die samestelling van ander hulpbronbeperkte tweetalige woordeboeke.



Journal Identifiers


eISSN: 2224-0039
print ISSN: 1684-4904