Main Article Content

Lexicographic Treatment of Negation in Sepedi Paper Dictionaries Leksikografiese bewerking van negatiefvorming in Sepedi papierwoordeboeke.


D.J. Prinsloo

Abstract

Negation in Sepedi is a complex matter — a variety of negative morphemes are used across complicated verbal and copulative structures and these morphemes are not interchangeable. Dictionary users in a text production situation need to be guided to the correct compilation of negative constructions. In most cases negative morphemes are not lemmatised in Sepedi paper dictionaries or if they are, the lexicographic treatment is inadequate. This paper provides an inventory of negation from which an abstraction of the negative morphemes is given. This is followed by a critical evaluation of Sepedi dictionaries and suggested model entries for lexicographic treatment of negative morphemes.


Negatiefvorming in Sepedi is kompleks — 'n verskeidenheid negatiewe morfeme word in ingewikkelde verbale en kopulatiewe strukture gebruik, en hierdie morfeme is nie uitruilbaar nie. Woordeboekgebruikers in 'n teksproduksiesituasie moet gelei word om nega-tiewe konstruksies korrek te kan saamstel. In die meeste gevalle word negatiewe morfeme nie in Sepedi-papierwoordeboeke gelemmatiseer nie, of is die leksikografiese behandeling daarvan onvoldoende. Hierdie artikel bevat 'n inventaris van negatiefvorming waaruit 'n abstraksie van die negatiewe morfeme gegee word. Dit word gevolg deur 'n kritiese evaluering van Sepedi woorde-boeke en voorgestelde modelinskrywings vir leksikografiese behandeling van negatiewe morfeme.


Journal Identifiers


eISSN: 2224-0039
print ISSN: 1684-4904