Main Article Content

Access Routes to Body Part Multiword Expressions in the 'Big Five' Melds: Use of Hyperlinks Toegangsroetes na meerwoordige Liggaamsdeel-uitdruk-kings in die 'Groot Vyf' Melds: Die gebruik van hiperskakels.


Sylwia Wojciechowska

Abstract

The treatment of multiword expressions (MWEs) in dictionaries has not received much attention in metalexicography, although the significant role of phraseology has been stressed since the advent of corpus linguistics. The paper aims to analyse the lexicographic representation of semantically related MWEs, containing body part names. The study focuses on access routes to these MWEs in the 'Big Five' monolingual English learners' dictionaries online (MELDs). It investigates the presence and positions of hyperlinked MWEs on the page of the body part headword in order to find out if they depend on a given MWE or are dictionary-specific. Double or multiple hyperlinks to the same MWE are frequently found within a single body part entry, and the variety of access routes is evaluated with a view to offering a more homogeneous presentation of hyperlinked related MWEs.


Alhoewel die beduidende rol van fraseologie sedert die ontstaan van die korpuslinguistiek beklemtoon is, het die hantering van meerwoordige uitdrukkings (MWU's) in woordeboeke nog nie baie aandag in die metaleksikografie geniet nie. Hierdie artikel het die analise van die leksikografiese voorstelling van semanties verwante MWU's, wat die name van liggaamsdele bevat, ten doel. Die navorsing fokus op toegangsroetes na hierdie MWU's in die "Groot Vyf" aanlyn eentalige Engelse aanleerderswoor-deboeke (MELDs). Die voorkoms en ligging van aaneengeskakelde MWU's op die bladsy waarop die liggaamsdeel-trefwoord voorkom, word ondersoek om sodoende te bepaal of hulle afhanklik is van 'n gegewe MWU en of hulle woordeboekspesifiek is. Dubbel- of veelvoudige hiperskakels van dieselfde MWU kom dikwels binne 'n enkele liggaamsdeel-inskrywing voor, en die verskillende toegangsroetes word met die oog op die aanbied van 'n meer homogene voorstelling van aaneen-geskakelde verwante MWU's geƫvalueer.


Journal Identifiers


eISSN: 2224-0039
print ISSN: 1684-4904