Main Article Content

Towards a Legal Dictionary Dutch–Limburgish: Preferences and Opportunities Op weg na 'n regswoordeboek Nederlands–Limburgies: Voor-keure en geleenthede


Conrad J.P. van Laer

Abstract

Limburgish is a regional language in the Limburg region consisting mostly of the Belgian and Dutch provinces of Limburg. The discussion will be on the Dutch province of Limburg where Limburgish has received some legal recognition as a language. It is desirable to have a Dutch–Limburgish legal dictionary to communicate Dutch law, although Limburgish legal termi-nology is not a working legal language in any legal system. Special structures and data are needed to collect accessible contents for a Dutch–Limburgish legal dictionary. However, there is no blueprint to create a bilingual legal dictionary for a single jurisdiction. Therefore, this paper first considers some options for the design of the intended dic-tionary before going into possible sources for Dutch and Limburgish data. The concluding remarks deal with the immediate challenges to be overcome before reaching the production stage of a useful and fully-fledged Dutch–Limburgish legal dictionary.


Limburgies is 'n streektaal in die Limburg-streek wat meestal uit die Belgiese en Nederlandse provinsies van Limburg bestaan. In die bespreking word gefokus op die Nederlandse provinsie van Limburg waar Limburgies reeds 'n bietjie wetlike erkenning as taal ontvang het. Alhoewel die Limburgiese regsterminologie nie 'n funksionerende regstaal in enige regstelsel is nie, is dit wenslik om oor 'n Nederlands–Limburgiese regswoordeboek te beskik om die Nederlandse reg weer te gee.
Spesiale strukture en data word benodig om toeganklike inhoud vir 'n Nederlands–Limbur-giese regswoordeboek te versamel. Daar is egter geen konsep vir die skep van 'n tweetalige woor-deboek vir 'n enkele jurisdiksie nie. Daarom word die opsies vir die ontwerp van die beplande woordeboek eers in hierdie artikel beskou voordat moontlike bronne vir Nederlandse en Limbur-giese data bespreek word. Ter afsluiting word daar gekyk na die onmiddellike uitdagings wat oorkom moet word voor-dat 'n bruikbare en volledige Nederlands–Limburgiese regswoordeboek saamgestel kan word.


Journal Identifiers


eISSN: 2224-0039
print ISSN: 1684-4904