Main Article Content

Woordgroepvers


PS Groenewald

Abstract

Any metrical utterance has constituents founded in language and in metrics. The totality cannotconsist metrically of less than a verse and two segments, and linguistically of less than a sentence. Theprinciples governing metrical structure are that of partition and symmetry. The totality is thus dividedinto segments by (a) a word boundary marked by rhyme (in Afrikaans and English) or the repetition of aword (in Sepedi), or (b) a phrase boundary. Symmetry is realized by rhyme, quantitative/stress rhythm,an arrangement of units of meaning (only where the segments are divided by a phrase boundary), therepetition of (i) the same number of syllables and (ii) the same number of words. The Sepedi verse is aphrase verse, and that means that:(a) the segments are divided by a phrase boundary;(b) equivalence or symmetry is realized by (i) the repetition of a word or a phrase, (ii) an arrangementof units of meaning and (iii) quantitative rhythm.

’n Taaluiting in versvorm bestaan uit linguistiese en metriese eenhede. Die versgeheel bestaan uit minstens’n sin en ’n vers en twee segmente. Die beginsels wat versvorm onderlê, is verdeling en ekwivalensie.Die geheel word deur (a) ’n woordgrens deur rym (in Afrikaans en Engels) en ’n woord (in Sepedi)gemarkeer, of (b) ’n woordgroepgrens in twee segmente verdeel. Ekwivalensie word bewerkstellig deurrym, aksent-/kwantitatiewe ritme, woord- of woordgroepherhaling, die herhaling van ’n gelyke getallettergrepe of woorde, of die ordening van betekeniseenhede (maar slegs waar ’n sintaktiese snit asverdeler optree). Die Sepedivers is ’n woordgroepvers, en dit beteken dat:(a) die segmente deur ’n sintaktiese snit verdeel word, en(b) ekwivalensie deur (i) die ordening van betekeniseenhede, (ii) die herhaling van ’n woord of ’nwoordgroep en (iii) die herhaling van ’n gelyke getal kwantitatiewe lettergreepkruine bepaalword.

Article text in Afrikaans


Journal Identifiers


eISSN: 2305-1159
print ISSN: 0257-2117