Main Article Content

Aspects of the digestion in the Cape porcupine


A.S. van Jaarsveld

Abstract

The digestive capabilities of the Cape porcupine (Hystrix africaeaustralis) were studied using captive and field animals. The stomach contents comprised 6,47% of the body mass and had a low pH (2,0).The Cape porcupine also has a long small intestine (670 em). The large stomach and small intestine form a very efficient protein digesting (83,8%) apparatus. The caecum is relatively small, constituting 2,7% of the body mass. On a high fibre diet food intake declined and retention time of digesta in the tract increased. Fibre is probably only included in the diet at times of food shortage.

Die verteringsvermoe van die Kaapse krimpvarkie (Hystrix africaeaustralis) is ondersoek deur gebruik te maak van diere in gevangenisskap en in die veld. Die inhoud van die maag het 6,47% van die liggaamsmassa uitgemaak en het 'n lae pH (2,0) gehad. Die Kaapse krimpvarkie het ook 'n lang dunderm (670 em). Die grootmaag en dunderm vorm 'n baie effektiewe prote" ienverteringsapparaat (83,8%). Die sakderm is relatief klein en maak 2,7% van die liggaamsmassa uit. Op 'n hoe veseldieet het inname afgeneem en die retensietyd van verteringsmateriaal in die kanaal het toegeneem. Vesel word waarskynlik net by die dieet ingesluit ten tye van voedselskaarste.

Keywords: Porcupine digestion, morphometries, digestibility, colon fermenter, transit time


Journal Identifiers


eISSN: 2221-4062
print ISSN: 0375-1589