Main Article Content

A brief account of the life and war experiences of Commandant T.F.J. Dreyer (1860-1943)


J. Dreyer

Abstract

'n Kort verslag oor die lewe en oorlogervaringe van Kommandant T.F.J. Dreyer (1860- 1943)

Gedurende die laaste gedeelte van die Anglo-Boereoorlog beplan generaal J.C. Smuts om die Oranjerivier oor te steek en die oorlog na die Kaapkolonie uit te brei. Hy neem enkele lojale kommandos, insluitend die burgers van kommandant T.F.J. Dreyer uit die Gatsrand met hom saam. Smuts slaag uiteindelik daarin om in die nag van 3-4 September 1901 die Oranjerivier oor te steek. As gevolg van die swak toestand van die perde en manskappe van kommandante Dreyer en Piet Kritzinger, besluit generaal Smuts om hulle tydelik in die Vrystaat agter te laat. Tydens 'n poging om die Kolonie binne te val op 28 September 1901, word kommandant Dreyer en 'n aantal manskappe naby Jammersbergdrif gevange geneem. Hierdie artikel is 'n kort verslag oor die lewe en Anglo-Boereoorlog-wedervaringe van kommandant Dreyer.


During the later part of the Anglo-Boer War, General J.C. Smuts planned to cross the Orange River and extend the war into the Cape Colony. He anticipated taking with him several loyal commandos, including that of Commandant T.F.J. Dreyer and his Gatsrand burghers. Smuts eventually succeeded in crossing the Orange River on the night of 3-4 September 1901. Due to the poor condition of the men and horses under Commandants Dreyer and Piet Kritzinger, General Smuts decided to leave them temporarily in the Free State. While attempting to enter the Colony, Commandant Dreyer and a number of men were captured near Jammersbergdrif, on 28 September 1901. This article is a brief account of the life and Anglo-Boer War experiences of Commandant Dreyer.


(SA J Cultural History: 2003 17(1): 16-32)

Journal Identifiers


eISSN: 1011-3053