Main Article Content

The diary of Gladys Isabel Barry (nee Van der Bijl), 1900-1952


Linda Raath

Abstract

Die dagboek van Gladys Isabel Barry (nรฉe Van der Bijl), 1900-1952


Hierdie studie is 'n oorsigtelike verkenning van die kultuurhistoriese betekenis van die dagboek van Gladys Isabel Barry (nee Van der Bijl) (1882-1954). Die oorspronklike dagboek word tans in die Africana afdeling van die Nasionale Biblioteek in Kaapstad bewaar. Die dagboek bestaan uit 53 individuele sakboekies wat oor die tydperk 1900 tot 1952 strek. Gladys het haar dagboek as agtienjarige jong meisie in haar ouerhuis in Kaapstad begin. Die dagboek verskaf 'n omvattende beeld van die lewe van 'n vrou uit die eerste helfte van die twintigste eeu. Sy was moeder, eggenoot, 'n steunpilaar in die gemeenskap, asook 'n individualis.


This is an introductory study of the cultural historical significance of the diary of Gladys Isabel Barry (nee Van der Bijl) (1882-1954). The original diary is part of the Africana collection of the National Library in Cape Town. The diary consists of 53 note books covering the period from 1900 and 1952. She started the diary when she was eighteen years old, while living with her parents in Cape Town. The diary reflects extensively on the life of a woman in the first half of the twentieth century. Gladys was a woman, wife, loyal supporter of the community and an individualist.


South African Journal of Cultural History Vol.17(2) 2003: 108-129

Journal Identifiers


eISSN: 1011-3053