Main Article Content

Die waarde en betekenis van tradisionele Afrikaanse ballades in 'n eietydse samelewing


Matilda Burden

Abstract

The value and significance of traditional Afrikaans ballads in contemporary society


The purpose and value of the work of the folklorist is often questioned by academics from other discipines and today's society, which is to a great extent dominated by rapidly developing technology and industries. Three ballads were chosen to illustrate the topical importance of folksong as part of folklore for contemporary society. Each of them demonstrates different ways in which either academics or society in general can benefit from knowledge and understanding of the content of the ballad. Knowledge of traditional customs, way of life, words and expressions often contributes to a better insight into contemporary customs and problems.


Die waarde en doel van volkskundige navorsing word dikwels bevraagteken deur akademici van ander dissiplines en die samelewing van vandag, wat in 'n groot mate oorheers word deur die vinnig ontwikkelende tegnologie en industrieรซ. Om die belang en aktualiteit van die volkslied as deel van volkskunde in die eietydse samelewing te illustreer, word drie ballades as voorbeelde gebruik. Elkeen van hulle demonstreer verskillende maniere waarop รณf akademici รณf die samelewing in die algemeen kan baat by kennis en begrip van die inhoud van die ballade. Kennis van tradisionele leefwyse, gebruike, woorde en uitdrukkings dra dikwels by tot 'n beter insig in eietydse gebruike en vraagstukke.


South African Journal of Cultural History Vol.17(2) 2003: 130-144

Journal Identifiers


eISSN: 1011-3053