Main Article Content

Funksionele geslagtelike afwykings


J.F. van der Merwe

Abstract

Gedurende 'n algemene praktyk van 8 jaar het slegs twee mans na die skrywer gekom met die kIagte van onmag of impotensie, en dit wil dus voorkom dat onroag Die so dikwels by die man voorkom Die. Die statistiek by die vrou oor dieselfde tydperk was egter heeltemal anders. Ruim 90% van die vroue was ges1agtelik onmagtig; omtrent 70% het nooit orgasme bereik Die voordat hulle nie meer ervare was nie of kinders gehad het Die. Omtrent 15% verIoor die verrooe tot orgasme mi kindergeboorte. Omtrent 10-15% was norroaal. Die verskil in geslagtelike verrooe tussen mans en vroue is ontsettend.


Journal Identifiers


eISSN: 2078-5135
print ISSN: 0256-9574