Main Article Content

Die belangrikheid van sagteweefsel pedikels in beserings van die gesig


C. S. F. Smit

Abstract

Twee gevalle wat demonstreer dat die sagteweefsel pedikel van gedeeltelik geamputeerde weefsel in gesigbeserings behou moet word, word beskryf. Eenvoudige, praktiese maatreels om optimale bloedvloei deur die pedikel te verseker, word genoem: torsie van bloedvate en uitdroging van weefsel moet voorkom word, vasokonstriksie beperk word, weefsel versigtig hanteer word en drukking vermy word.


Journal Identifiers


eISSN: 2078-5135
print ISSN: 0256-9574