Main Article Content

Stikoksidoel-narkose vir buitepasiente (nitrous oxide anaestesia for out patients)


J.W. Mostert

Abstract

Distikstafoksied, stikstofmonoksied, srikstofprotoksied, stikstofsuboksied en salpeteragtige-oksied as kliniese vakterme is m.i. langdradig en pedanties, en ek gebruik dos die term stikoksidoel van die Duits, stickoxydul, en Hollands, stikoxyduul. Teenoor pasiente is die gebruik van die leketerm Jaggas natuurlik buiten· gewoon belangrik om die gas se aangenamer eienskappe te benadruk.


Journal Identifiers


eISSN: 2078-5135
print ISSN: 0256-9574