Main Article Content

'N perd van 'n ander kleur sas somerset (1942-1986)


A Wessels

Abstract

This article pays homage to the SAS Somerset, the "African Queen" of the South African Navy, which was withdrawn from service on the 21nd March 1986. During her lifetime the ship rendered valuable service in aid of other ships and in harbour protection.


Naas die bekende vlootvaartuie soos byvoorbeeld duikbote, vliegdekskepe en missieldraende aanvalsvaartuie, is daar in die meeste vlote ter werêld ander vaartuigtipes wat soms 'n groot deel van hul leeftyd hawegebonde is, maar nogtans waardevolle diens ten behoewe van ander skepe of ter beskerming van hawens verrig. Sperboomvaartuie, die lelike eendjies maar waarskynlik ook van die belangrikste werkesels in enige vloot, val in hierdie kategorie, en die SAS SOMERSET, die "AFRICAN QUEEN" van die Suid-Afrikaanse Vloot,1 wat op 21 Maart 1986 uit diens gestel is, was so'n vaartuig.


Journal Identifiers


eISSN: 2224-0020
print ISSN: 1022-8136