Main Article Content

Oorlogsdagboekie van H.S. Oosterhagen, Januarie-Junie 1902


Jan Ploeger

Abstract

Sedert 1972 verrig die Instituut vir Geskiedenisnavorsing van die RGN, onder leiding van dr C. M. Bakkes, uitstekende werk deur waardevolle geskiedkundige bronnepublikasies die lig te laat sien. Tot nou toe het 'n viertal van hierdie publikasies verskyn wat, tot hede, sowel militer-historiese as ander fasette van die tydperk 1899-1902 in die Transvaalse geskiedenis belig.
Keywords: C. C. Eloff; Instituut vir Geskiedenisnavorsing; Henri Sicco (,Morester') Oosterhagen; Nederlandsche Zuid-Afrikaansche Spoorweg Maatschappij (NZASM); Informasieburo van die Rooi Kruis

Journal Identifiers


eISSN: 2224-0020
print ISSN: 1022-8136