Main Article Content

Scouting on two continents


Jan Ploeger

Abstract

In 1927 het die eerste edisie van hierdie werk, waarvan die dele oor die militere verlede van Rhodesie en Suid-Afrika allereers vir ons van belang is, onder dieselfde titel by die uitgewers Doubleday, Page & Company, N. York, verskyn. Tans is dit in 'n nuwe vorm, met insluiting van P. Emmerson se waardevolle kritiese beskouing oor die betroubaarheid van Burnham as bron van inligting, opnuut beskikbaar.
Keywords: Frederick Russell Burnham; militêre verlede van Rhodesië; Rhodesia Reprint Library

Journal Identifiers


eISSN: 2224-0020
print ISSN: 1022-8136