Main Article Content

Maar net 'n soldaat (IV)


P.J. Kleynhans

Abstract

Die biografie oor mnr. C.J.H. Griesel, alom bekend as oom Kassie, is saamgestel deur sy dogter mev. P.J. Kleynhans, beter bekend as tannie Nellie Kleynhans, wat tans op Bothaville woon. Die wedervarings van die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) word weergegee soos wat haar vader dit aan haar meegedeel het.


Journal Identifiers


eISSN: 2224-0020
print ISSN: 1022-8136