Main Article Content

The Portuguese influence on Afrikaans with particular reference to military language


J.H. Picard

Abstract

Na 'n kort historiese uiteensetting van die opkoms van die Portugese seevaarders en hul belangrikheid vir die ontwikkelding van die Afrikaanse vasteland en veral Suid-Afrika, word ander historiese kontakpunte in oorsig geneem: Tussen die Portugese en die voe in 1725 in Mosambiek; tussen Louis Trichardt en die Portugese Goewerneur in 1838; tussen Albasini en die

trekkers in Schoemansdal; tussen die Dorslandtrekkers en die Portugese owerhede in 1875 in Angola; tussen die Zuid-Afrikaanse Spoorwegmaatschappij en die owerhede in Mosambiek in 1890; tussen die boerekrygsgevangenes en die Portugese in Tomar en Abrantes; en die huidige bydrae van Portugese immigrante tot die RSA. Die stryd om koloniale heerskappy tussen die Hollanders en Portugese het 'n invloed gehad op die Nederlandse taal, ook via Maleis, en later op Afrikaans. Portugese invloede op Afrikaans word veral gevind in plekname, boom-, plant-, vrugte-, voedsel-, huishoudelike en geregtename, in die Afrikaanse idioom, in vissoorte, in skeepsterme, in seemansterme en veral in militere benamings en terme, wat omvattend behandel word.


Journal Identifiers


eISSN: 2224-0020
print ISSN: 1022-8136