Main Article Content

Generaal Joaquim Jose Machado, die man na wie machadodorp vernoem is


O.J.O. Ferreira

Abstract

Hierdie artikel deur Prof O.J.O. Ferreira, verbonde aan die Dept Afrikaanse en Nederlandse Kultuurgeskiedenis van die Universiteit van Pretoria, handel oor die lewe en loopbaan van die merkwaardige generaal Joaquim Jose Machado, 'n man wie se naam altyd onafskeidbaar verbonde sal bly aan die spoorwegontwikkeling in suidelike Afrika.


Journal Identifiers


eISSN: 2224-0020
print ISSN: 1022-8136