Main Article Content

Krygsheldei War Heroes Dirkie Uys - Kinderheld


W Kroukamp

Abstract

Die Groot Trek bet talle helde opgelewer, maar die aangrypendste verhaal is die geskiedenis van die jong beld, Dirkie Uys. Op 11 April 1838 het hy 'n heldedood gestref nadat hy sy vader teen 'n oormag Zoeloekrygers verdedig het. Vandag leef hy onsterflik voort in die nagedagtenis van die mense van Suid- Afrika.


Journal Identifiers


eISSN: 2224-0020
print ISSN: 1022-8136