Main Article Content

CAMP LIFE AND SPORT IN SOUTH AFRICA. Experiences of Kaffitr warfare with the Cape Mounted Rifles


Jan Ploeger Ploeger

Abstract


Onlangs het die Africana Book Society, posbus 1071, Johannesburg, begin met die uitgee van faksimileherdrukke van 'n aantal bekende werke oar verskillende aspekte van ons verlede. As nr 2 in hierdie reeks het vaandrig (later kapt) Thomas John Lucas se bogenoemde werk, nou voorsien van 'n kort, verklarende inleiding deur H. C. Hummel, verskyn.KeywordsT. J. LUCAS; sir George Clerk; Imperial Cape Mounted Rifles; Cape Mounted Rifles; Fort Brown

Journal Identifiers


eISSN: 2224-0020
print ISSN: 1022-8136