Main Article Content

With the Boers in the Transvaal and Orange Free State in 1880-1


Jan Ploeger

Abstract

Dit word aanvaar dat 'n biografie moeilik is am te skrywe. Die skrywer van 'n biografie moet sy stof so objektief benader dat die persoon waaroor geskrywe word, nie as 'n bo-natuurlike mens voorgestel word n;e. Verder moet die skrywer se navorsingswerk deeglik wees am sodoende sy onderwerp binne die regte historiese milieu te plaas en ten slotte moet die skrywer oor 'n bo-gemiddelde skryfvermoë beskik anders loop sy werk gevaar om bloot 'n opeenhoping van historiese feite te word.
Keywords:  C. L. Norris-Newman; Africana Book Society; Africana Reprint Library; Anglo- Boereoorlog (1880 - 1881); Geskiedenis van Suid-Afrika;

Journal Identifiers


eISSN: 2224-0020
print ISSN: 1022-8136