Main Article Content

Besonderhede aangaande 'n aantal geboue op die terrein van die huidige verdedigingshoofkwartier, Potgieterstraat, Pretoria


Abel Esterhuyse

Abstract

Die gebou voer OIlS terug na die sewentiende eeu, die eeu waarin - ook op militere gebied - die hegte grondslae gele is waarop ons tot vandag toe voortbou. Maar daar is, oor die lengte en breedte van ons land versprei, ook ander eertydse verdedigingswerke en militere geboue wat aan ander aspekte van ons roemryke militere verlede verbind is. Oie Kasteel die Goeie Hoop, in dre Moederstad van Suid-Afrika, is ongetwyjeld die waardevolste militer-historiese boukundige erfQnis waaroor ons vandag beskik. /n laasgenoemde opsig is die oudste gedeelte van ons hedendaagse Verdedigingshoofkwartier, Potgieterstraat, Pretoria, met sy bygeboue en 'n groep voormalige offisierswonings 'n gebouegroep wat vermoedelik uniek ill ons Republiek is. Al hierdie geboue herinner ons aan die inilitere verlede, aan die Zuid-Afrikaansche Republiek, aan die weergalose Staatsartillerie en aan die doelbewuste strewe van Staatspresident S. J. P. Kruger, Genl. P. J. Joubert, KG, ZAR, en hul mede-landsburgers
om die vryheid en onafhanklikheid van Transvaal, indien dit nodig sou word, met die wapen te verdedig.


Journal Identifiers


eISSN: 2224-0020
print ISSN: 1022-8136