Main Article Content

Die geskiedenis van die saw gedenkteken te Fort Klapperkop Militere museum, Pretoria


A van der Westhuizen

Abstract

Die SAW Gedenkteken se lotgevalle is nou verbonde aan die van die
Militere Museum Fort Klapperkop aangesien die Gedenkteken op die terrein
van Fort Klapperkop opgerig is. Weens rasionalisasie is die voortbestaan
van Fort Klapperkop Museum onseker. Dit plaas ongetwyfeld dan ook 'n
vraagteken agter die voortbestaan van die Gedenkteken.

Journal Identifiers


eISSN: 2224-0020
print ISSN: 1022-8136