Main Article Content

André P. Brink in gesprek met Louise Viljoen


Louise Viljoen

Abstract

André Brink in conversation with Louise Viljoen [Afrikaans]

André P. Brink in gesprek met Louise Viljoen




[First paragraph]: Hierdie gesprek met André P. Brink is in November 2004 gevoer in antisipasie van sy sewentigste verjaardag in 2005 en is iets van 'n terugkyk oor verskillende aspekte van sy formidabele loopbaan as skrywer en literator. Omdat dit onmoontlik is om in die kort bestek van 'n gesprek soos hierdie al die aspekte van sy uitgebreide oeuvre te dek, val die fokus veral op sy werk as romanskrywer, dramaturg, kritikus en akademikus.

Tydskrif vir Letterkunde Vol. 42(1) 2005: 160-177

Journal Identifiers


eISSN: 2309-9070
print ISSN: 0041-476X