Main Article Content

Hete kole op 'n amper koue vuurherd: Oor 'n nuwe bydrae tot die Afrikaanse literêre geskiedskrywing


J.C. Kannemeyer

Abstract

Hot coals on a near cold fire [Afrikaans]


In this article – the text of the annual P.J. Nienaber Memorial Lecture which this year was held at Stellenbosch on 11 March 2004 – the author mentions the important bibliographies and lists of sources which Nienaber published and which served as the necessary data and preliminary spadework for the writing of a history of Afrikaans literature. He outlines the main task of the literary historian and refers to the controversy that arose after the publication of his own work in the 1980s. He mentions other publications in the field of literary history, including Michael Chapman's Southern African Literatures, and in conclusion formulates his own vision of what a history of literature ought to be.


Key Words: Nienaber, P.J., Afrikaans literary historiography, Afrikaans literature debates.


Hete kole op 'n amper koue vuurherd

Oor 'n nuwe bydrae tot die Afrikaanse literêre geskiedskrywing



In hierdie artikel – die teks van die jaarlikse P.J. Nienaber-Gedenklesing wat hierdie jaar op 11 Maart 2004 op Stellenbosch gehou is – noem die skrywer die belangrike bibliografieë en bronnegidse waarmee Nienaber vir die Afrikaanse literatuurhistorikus die nodige data versamel en voorarbeid verrig het. Hy omskryf die hooftaak van die literêre geskiedskrywer en verwys na die polemiek wat na aanleiding van die publikasie van sy eie werk in die tagtigerjare ontstaan het. Hy verwys ook na ander werk wat intussen op dié gebied gepubliseer is, insluitend Michael Chapman se Southern African Literatures, en formuleer ten slotte sy eie opvatting van hoe 'n literatuurgeskiedenis daar behoort uit te sien.


Trefwoorde: Nienaber P.J., Afrikaanse literêre geskiedskrywing, Afrikaanse letterkundige debatte


Tydskrif vir letterkunde Vol. 41(2) 2004: 142-156

Journal Identifiers


eISSN: 2309-9070
print ISSN: 0041-476X