Main Article Content

Hennie Aucamp-huldiging


Lina Spies

Abstract

Hennie Aucamp celebrated [Afrikaans]


[First paragraph] Sedert die verskyning van Hennie Aucamp se heeleerste bundel kortverhale Een somemiddag in 1963 is ek ‘n toegewyde leser en bewonderaar van sy werk. As literator het ek oor geen Afrikaanse prosaïs meer geskryf en gepubliseer as oor Aucamp nie. Dis nogal veelbetekenend as ‘n mens in ag neem dat die poësie sowel my eie medium as my vernaamste navorsingsterrein is. Dis egter allermins vreemd, want waar Hennie Aucamp by geleentheid die kortverhaal en die gedig met mekaar vergelyk het, het hy hom afgevra of daar “in elke digter ‘n verkapte kortverhaalskrywer skuil” en kom hy tot die gevolgtrekking: “Die veiligste stelwyse sou seker dít wees: dat daar ‘n sterk affiniteit tussen die poësie en kortverhaal bestaan”


Tydskrif vir letterkunde Vol. 41(2) 2004: 163-168

Journal Identifiers


eISSN: 2309-9070
print ISSN: 0041-476X