Main Article Content

An appraisal of the use of cannabis on construction sites


Theo Haupt

Abstract

There is increasing concern regarding the impact of the consumption of cannabis by construction site workers on workplace safety and performance. This preliminary study explores the use of cannabis as a psychotropic drug and its consequences and effects on  construction workers, considering the decriminalisation of its private use and personal consumption in South Africa. These  consequences and effects can be characterized as being behavioural, perceptual, physiological, emotional and cognitive. This study is a precursor for a more detailed ongoing study. The article was developed based on a review of empirical and theoretical studies  previously published in a wide range of journals and commissioned reports. Literature relating to drug and substance use in the construction workplace was obtained from research databases. The keywords “cannabis” and “construction industry” were used to
search the databases. Of the number of related articles found, a total of 41 articles and reports were cited in the study. The study reveals that cannabis use has short-term health effects such as acute mental illnesses, which could result in impaired reasoning and perceptions. Long-term effects of frequent and continuous cannabis use include respiratory infections and hyperactivity. Furthermore, the after-effects of the use and abuse of cannabis by construction workers poses numerous threats to the workplace safety of the construction industry. The article identifies loss of concentration and low productivity on site, abnormal and irrational behaviour,  absenteeism from work and poor work quality as impacts of cannabis use on construction sites. The article highlights the need for site supervisors and construction employers to introduce improvement mechanisms to control the use of cannabis on construction sites.


Keywords: Cannabis, construction site workers, health and safety, substance use, South Africa


 


Daar is toenemende besorgdheid oor die impak van die verbruik van cannabis deur konstruksiewereldwerkers op veiligheid en  prestasie op die werkplek. Hierdie voorlopige studie ondersoek die gebruik van cannabis as ’n psigotropiese middel en die gevolge daarvan vir konstruksiewerkers in die lig van die dekriminalisering van sy private gebruik en persoonlike verbruik in Suid-Afrika. Hierdie gevolge kan gekenmerk word as gedrags-, perseptueel-, fisiologies-, emosioneel- en kognitief. Hierdie studie is ’n voorloper vir ’n meer
gedetailleerde studie wat aan die gang is. Die artikel is ontwikkel op grond van ’n oorsig van empiriese en teoretiese studies wat voorheen in ’n wye verskeidenheid tydskrifte en opdragverslae gepubliseer is. Literatuur wat verband hou met dwelm- en  substansgebruik in die konstruksiewerkplek is verkry uit navorsingsdatabasisse. Die sleutelwoorde “cannabis” en “konstruksiebedryf”
is gebruik om die databasisse te soek. Van die aantal verwante artikels wat gevind is, is in totaal 41 artikels en verslae in die studie aangehaal. Die studie het aan die lig gebring dat die gebruik van cannabis korttermyngesondheidseffekte gehad het, soos akute  geestesongesteldhede wat kan lei tot verswakte redenasie en persepsies. Langtermyn-effekte van gereelde en deurlopende gebruik van cannabis is gevind om respiratoriese infeksies en hiperaktiwiteit in te sluit. Die nadelige gevolge van die gebruik en misbruik van
cannabis deur konstruksiewerkers stel talle bedreigings vir die veiligheid van die werkplek in die konstruksiebedryf. Die artikel het die verlies aan konsentrasie en lae produktiwiteit op die terrein geïdentifiseer, abnormale en irrasionele gedrag, afwesigheid van werk en swak werkgehalte as gevolg van die gebruik van cannabis op konstruksieterreine. Die studie beklemtoon die noodsaaklikheid vir
die terrein toesighouers en konstruksiewerkgewers om verbeteringsmeganismes in te voer om die gebruik van cannabis op konstruksieterreine te beheer.


Sleutelwoorde: Beroepsgesondheid en -veiligheid, cannabis, konstruksiewerkers, middelgebruik, Suid-Afrika


Journal Identifiers


eISSN: 2415-0487
print ISSN: 1023-0564