Main Article Content

An assessment of transformation strategies in South Africa: A multi-case study of the accounting, financial services, government, and construction sectors


Innocent Musonda
Trynos Gumbo
Chioma Okoro

Abstract

Globally, transformation is etched in all sectors of the economy. In the South African context, transformation is viewed as the catalyst to
address the country’s socio-economic problems and their associated impact on different sectors and the economy at large. However,  progress on transformation within the built environment has been slow in comparison with other sectors of the economy. As a result, this has led to a need to examine the transformation processes in the country. This article aims to analyse transformation strategies as conceptualised and implemented by various sectors. The article is based on a multi-case study of identified sectors and organisations that have developed and implemented transformation strategies. The materials used to conduct the study include sector  transformation strategies, charters, journal articles, articles published in reputable South African newspapers, organisation reports, information publicly available on the internet, and interviews conducted with sector representatives. The findings show that, for all sectors, transformation strategies are driven through skills development of human resources, with a view to redressing historical  imbalances and providing equal opportunities. The process of strategy development involves sectorwide participation and having a champion for the strategy. In order to ensure that strategies are implemented, specific structured training and education programmes from the grassroots to professional level, as well as monitoring of progress are emphasised. Recommendations are made in line with the findings in order to guide the Council for the Built Environment in the development of a strategy for the built environment.


Keywords: Built environment, socio-economic; South Africa; transformation



Transformasie word wêreldwyd in alle sektore van die ekonomie geëts. In die Suid-Afrikaanse konteks word transformasie gesien as die katalisator om die land se sosio-ekonomiese probleme en die gepaardgaande impak daarvan op verskillende sektore en die ekonomie in die algemeen aan te spreek. Nietemin, in vergelyking met ander sektore in die ekonomie vorder transformasie binne die bou-omgewing stadig. Dit het daartoe gelei dat dit nodig is om die transformasieprosesse in die land te ondersoek. Hierdie artikel het ten doel om transformasiestrategieë te ontleed soos gekonseptualiseer en geïmplementeer deur verskillende sektore. Die artikel is  gebaseer op ’n multi-gevallestudie van geïdentifiseerde sektore en organisasies wat transformasiestrategieë ontwikkel en  geïmplementeer het. Die materiaal wat gebruik is om die studie uit te voer, is onder meer sektortransformasiestrategieë, handveste, tydskrifartikels, artikels wat in betroubare Suid-Afrikaanse koerante gepubliseer is, organisasieverslae, inligting wat op die internet beskikbaar is en onderhoude met verteenwoordigers van die sektor. Uit die bevindinge blyk dit dat transformasiestrategieë vir alle sektore deur vaardigheidsontwikkeling van menslike hulpbronne gedryf word met die doel om historiese wanbalanse reg te stel en gelyke geleenthede te bied. Die proses van strategie-ontwikkeling behels deelname aan die sektor en ook om ’n kampioen te hê wat die strategie dryf. Ten einde te verseker dat strategieë geïmplementeer word, is spesifieke gestruktureerde onderrrig- en opleidingsprogramme van voetsoolvlak tot op professionele vlak, asook die monitering van vordering, belangrik. Aanbevelings is gemaak in ooreenstemming met die bevindinge om die Raad vir die Bouomgewing te lei in die ontwikkeling van ’n strategie vir die bou-omgewing.


Sleutelwoorde: Bou-omgewing, sosio-ekonomies; Suid-Afrika; transformasie


Journal Identifiers


eISSN: 2415-0487
print ISSN: 1023-0564