Main Article Content

A conceptual quality improvement protocol for free state public works projects


Lehlohonolo Thulo
Fidelis Emuze
Elizabeth Theron

Abstract

Materials delivered on public works project sites deviate from technical specifications, with detrimental implications for the quality of the construction  process and product. When delivered materials differ from specifications, quality issues such as defects and re-work ensue at greater cost to the clients.  The inadequate application of concepts and techniques of quality improvement also appears to perpetuate the problems. This study aims to find answers  as to which quality improvement protocol would ensure that materials are delivered on construction sites as specified by the engineers. A case- based design with multiple data-collection techniques and points was expedited in the study. The primary data collected through a semi-structured, self- administered questionnaire, semi-structured interviews, and purposive sampling from the Department of Public Works and Infrastructure’s technical  personnel provided the platform for compiling a quality improvement protocol contextualised for the Department of Public Works and Infrastructure in  the Free State, which constituted the case study. The statistical and textual data outlined how the department could address quality planning, quality  control, and quality improvement concerning materials delivery for public works projects. The article’s contribution is the proposed quality improvement  protocol that should guide the specification and delivery of construction materials for projects.


 


Materiaal wat gelewer word vir openbare werke projekte wyk af van tegniese spesifikasies met nadelige gevolge vir die kwaliteit van die  konstruksieproses en produk. Met aflewering variëer materiale van spesifikasies, en gehalte kwessies soos defekte en addisionele werk volg, met die  kliënt wat addisionele kostes ervaar. Hierdie probleme dui op ’n gebrek aan kwaliteit tydens beide die ontwerp en konstruksieproses rakende materiaalbestuur. Die onvoldoende toepassing van kwaliteitverbetering konsepte en tegnieke blyk ook by te dra tot die bogenoemde probleme. Die doel  van die studie is dus om ’n gepaste kwaliteitverbeteringsprotokol te vind wat sal verseker dat afgelewerde materiale voldoen aan die nodige ingenieurs- spesifikasies. ’n Gevallestudiegebaseerde ontwerp met veelvuldige data-insamelingstegnieke is gebruik om die studie te bespoedig. Dit is gebaseer op  pragmatisme as navorsingsfilosofie wat daarop gemik is om werklike probleme op te los. Die primêre data is versamel met behulp van ’n semi- gestruktureerde, self-geadministreerde vraelys, semi-gestruktureerde onderhoude en dokumentontleding. Dit het die platform verskaf vir die  samestelling van ’n kwaliteitsverbeteringsprotokol wat gekontekstualiseer is vir die Departement van Openbare Werke en Infrastruktuur in die Vrystaat  provinsie. Die statistiese en geskrewe data toon hoe die departement die kwessies rakende kwaliteit-beplanning, -beheer, en -verbetering met betrekking  tot materiaallewering op Openbare Werke projekte kan aanspreek. Die artikel se bydrae is die voorgestelde gehalteverbeteringsprotokol    rakende die spesifikasie en aflewering van konstruksiemateriale.


Journal Identifiers


eISSN: 2415-0487
print ISSN: 1023-0564