Main Article Content

'n Kommunikasiestrategie vir kleinboerontwikkeling / A communication strategy for small farmer development


H.C. Viljoen
J. Laubscher
G.J.O. Marincowitz

Abstract

Enige doeltreffende voorligting- en inligtingstelsel moet op die behoeftes en idioom van die boer berus. Aangesien die inligtingsbehoeftes van die kommersiële boere oor die algemeen bevredig word terwyl die teenoorgestelde by ontwikkelende landbouers geld, fokus hierdie studie op die ontwerp van 'n kommunikasiestrategie wat gerig is op die kleinboer, maar wat tegelyk versoenbaar is met die behoeftes van die kommersiële boer. 'n Deelnemende kommunikasiebenadering vir inligtingbediening word voorgehou wat alle belangstellendes in staat sal stel om aktief deel te neem aan die stelsel en nie bloot ontvangers te wees van eksterne opgestelde boodskappe nie.

Any meaningful extension and information system has to be based on the needs and in the vernacular of the farmer. Since the information needs of commercial farmers are - on the whole - satisfied while the opposite applies to developing farmers, this study focuses on the design of an information strategy aimed at the small farmer while it is simultaneously reconcilable with the needs of the commercial farmer. An approach of participating communication is suggested - one that will enable all interested parties to play an active role in the system instead of simply being recipients of pre-conceived messages.

Journal Identifiers


eISSN: 2413-3221
print ISSN: 0301-603X